Hoof Kamp

Hoof Kamp

  • Die Hoofkamp bestaan uit 6 lugversorgde grasdak eenhede wat 12 persone akkommodeer.
  • 2 Kamers bestaan uit 2 dubbelbeddens met 'n aan suite badkamer elk.
  • 4 Kamers bestaan uit 2 - 3/4 beddens in elke kamer en 'n gesamentlike badkamer.
  • Hierdie selfsorgeenhede is uitgelê tussen groot granietrotse en wilde vybome.
  • Voetpaadjies kronkel deur die bome, grasperke en granietrotse na die lapa, braai area en ten volle toegeruste kombuis.
 

Vinnige Kaart

Besprekings:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Telefoon: 082 657 2294 / 082 654 4686
Pos Adres:
Posbus 19783
Pretoria Wes
0117