Tuis

Hoof Kamp

Luuksheid om te behaag...
Lees Meer...

Chalets

Rustigheid en gemak tussen granietrotse...
Lees Meer...

Bundu Kamp

Waag om avontuurlustig te wees...Lees Meer...

Mokuru Privaat Natuur Reservaat

Mokuru is Tswana vir Tortelduif en die naam skep ‘n atmosfeer van rustigheid in ‘n onaangeraakte Afrika Bosveld.

Daar word ‘n verskeidenheid wild op die 300 hektaar reservaat aangetref. ‘n Grondpad van ongeveer 27 km kronkel deur die bosveld en gaste kan die wild besigtig vanuit Mokuru se wildsrit voertuig, per voet of fiets.

Op die uitkykpunt sal u met ‘n asemrowende uitsig van die onaangeraakte omgewing beloon word. Dit het die beste atmosfeer laatmiddag vir ‘n lieflike sonsondergang en om die voël sang te waardeer.

Vinnige Kaart

Besprekings:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Telefoon: 082 657 2294 / 082 654 4686
Pos Adres:
Posbus 19783
Pretoria Wes
0117